Staccato Music Academy

Aanlyn Klavier Klasse

R4,000.00

Category:

Wat kan julle verwag om te leer in hierdie 8 opvoedkundige beginners video musieklesse?

  • Hoe die klavier binne lyk
  • Waar en hoe die pedale inpas
  • Die nootname van die klavier
  • Tegniek / postuur
  • Vingeroefeninge
  • Nootwaardes
  • Tydmaattekens
  • Die verskillende sleutels
  • Nootsteeltjies
  • Rustekens
  • Dinamiese tekens
  • Toonlere

Dit is egter nie al nie.  Hiermee saam ontvang julle ‘n boek waarin julle verskeie oefeninge saam met die videos kan doen.

Enter your username and password to log into your account